Skip to content

Werklose verpleegkundiges se sit-staking in Noordwes uitgestel [KLANK]

# Vandag se sitstaking in Noordwes deur meer as 200 werklose verpleegkundiges is tot Vrydag uitgestel.  Dit volg na onderhandelings op die nippertjie met die Departement van Gesondheid en die LUR vir Gesondheid Madoda Sambatha in Rustenburg. Sambatha het nog tyd gevra vir eise vir indiensneming. Die verpleeg-organisasie Denosa het die toekenning bevestig van 100-miljoen-rand vir aanstellings. Mothusi Lebatle van Denosa sê die LUR sal advertensies bestuur vir dié wat hulle gemeenskapsdiens tussen Januarie en Junie voltooi het:

ENG LebatleOnMeeting