Skip to content

Werkloosheidskrisis kan nie opgelos word te midde van kragkrisis nie [KLANK]

# Die ANC-veteraan, Omry Makgoale, glo om aandag te skenk aan die werkloosheidskrisis verg dringende optrede en dit kan nie doeltreffend aangepak word te midde van die voortdurende beurtkrag nie. Mokgoale het aan Newzroom Afrika gesê die land het oorvloedige hulpbronne en bekwame vaardighede, maar onbevoegde mense word geplaas in sleutelposisies in staatsondernemings. Hy meen dit het bygedra tot die agteruitgang van hierdie instellings en die staat se infrastruktuur:

ENG-MakgoaleOnUnemployment