# Vandag is Wêreldtoiletdag, met die fokus op die versnelling van verandering om die globale sanitasiekrisis teen te werk, wat ‘n ernstige bedreiging inhou vir menslike gesondheid. Drie-komma-vyf-miljard mense het steeds nie toegang tot veilige toilette nie, met 419-miljoen wat hulleself op oop plekke moet verlig, wat daagliks bydra tot die verspreiding van siektes en die dood van kinders onder vyf. Die uitvoerende bestuurder van die Waternavorsingskommissie vir Watergebruik en Afvalbestuur, Jay Bhagwan, het aan Newzroom Africa gesê waterskaarste is ‘n bydraende faktor:
Wêreldtoiletdag vra versnelling van verandering [KLANK]
ENG-BhagwanOnSanitation