Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wêrelddag van Maatskaplike Geregtigheid oor die wêreld heen herdenk

# Vandag is Wêrelddag van Maatskaplike Geregtigheid en vanjaar se tema is Bridging Gaps, Building Alliances. Die doel is om ‘n platform te bied van waar mense ingelig kan word oor onregte oor die wêreld heen. Die Verenigde Nasies sê maatskaplike ongeregtigheid kan nie beëindig word sonder vrede en veiligheid nie, of sonder respek vir alle menseregte en fundamentele vryhede nie. Hy sê instellings en beleid wat maatskaplike geregtigheid bevorder, moet dringend versterk word.