Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wêreld-teaterdag word vandag gevier

# Dit is vandag Wêreld-teaterdag wat die belangrikheid van teaters in die vermaaklikheidsbedryf vier. Die dag is in 1962 deur die Internasionale Teaterinstituut ingestel as ʼn dag waarop respek betoon word aan die skoonheid, kreatiwiteit, harde werk en kuns wat vereis word in elke aspek van teaterproduksie, en om dit te vier. Die instituut sê teater word steeds gebruik om stories te vertel en dinge te sien, maar het ook ʼn uitwerking op kultuur en die groter samelewing.