Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wêreld se grootste drywende boekskou besoek Durban [KLANK]

# Die wêreld se grootste drywende boekskou is in Durban. Die MV Logos Hope-skip sal boek-geesdriftiges van Woensdag tot die tweede van volgende maand by die Nelson Mandela-terminaal verwelkom. Die vaartuig het die stad laas in Maart 2016 besoek. Die woordvoerder vir die eThekwini-munisipaliteit, Gugu Sisilana, sê  Durban Toerisme sal die boekskou gebruik om die stad as ‘n wêreldklas-bootvaart-bestemming te bevorder:

ENG GuguonBook