# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku nat weer sal van vandag af tot die naweek voortduur oor groot dele van Suid-Afrika. Verspreide buie en donderbuie word verwag oor Gauteng, Mpumalanga en die Vrystaat. ‘n Geel vlak 2 waarskuwing vir ernstige donderstorms met plaaslike oorstromings bly in plek vir dele van die Oos- en Noord-Kaap. Warm, droë toestande duur voort in die Wes-Kaap. Die Oos-Kaap kan uiterste hitte verwag oor die kusgbiede, met wydverspreide reën wat Saterdag oorwaarts beweeg.
Weerdiens waarsku nat weer sal voortduur in dele van SA