Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

WeBuyCars afsondelik genoteer op Johannesburgse Aandelebeurs

# Transaction Capital het bevestig alle voorwaardes vir WeBuyCars se ontbondeling is nagekom, met notering op die Johannesburgse Aandelebeurs geskeduleer vir 11 April. Aandele in Transaction Capital moet teen 10 April verhandel wees om deel te neem. WeBuyCars sê hy mik na markkapitalisasie van 8,7-miljard-rand tot tien-miljard-rand, met 413,7-miljoen aandele genoteer. Ongeveer 169,4-miljoen aandele sal deur nie-openbare aandeelhouers gehou word. Transaction Capital sal na die notering geen aandele hê nie, met alle aandele wat ontbondel word aan aandeelhouers.