Skip to content

Watervoorsieningsonderbrekings gaan verskeie voorstede van Tshwane se streek 3 raak [KLANK]

# Die Stad Tshwane sal vandag onderhoudswerk doen aan beheerkleppe om die Meintjieskop-reservoirsone, Dit sal watervoorraad-onderbreking veroorsaak van 8 vm tot 4 nm. Die metro se woordvoerder Lindela Mashigo sê die gebiede wat geraak sal word sluit in Arcadia, Bryntirion, Deerness, Eastcliff, Eastwood, Pretoria Stad en Rietfontein:

ENG LindelaonVariousSuburbs