# WaterCAN en JoburgCAN hou vanoggend ‘n vreedsame betoging by die Tussentydse Begrotingsvergadering van die Stadsraad om aan te dring op die afkamping van die stad se waterbegroting ten einde die ineenstorting van infrastruktuur aan te spreek. Volgens die organisasies vra duisende inwoners dringende optrede oor die waterkrisis. WaterCAN bied ook volgende Woensdag ‘n webinaar aan vir ‘n bespreking oor die afkamping van die begroting om waterinfrastruktuur te herstel te midde van groeiende kommer oor wanbestuur.
WaterCAN, JoburgCAN betoog oor oplossing vir Johannesburg se wateruitdagings