# ‘n Gesamentlike operasie van die Stad Kaapstad en die Nasionale Seereddingsinstituut se Houtbaaistasie het ‘n walviskarkas van 35-ton suksesvol uit Houtbaai verwyder. Die karkas is na die Houtbaaise skeepshelling gesleep deur gebruik te maak van ‘n gespesialiseerde vaartuig van die NSRI. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê die massiewe walviskarkas is veilig na die Vissershok-stortingsterrein vervoer:
Walviskarkas van 35-ton suksesvol in Kaapstad verwyder [KLANK]
ENG GrantonWhale