# Vyftien verdagtes is in hegtenis geneem in verband met korrupsie en bedrog by die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die inhegtenisnames volg weens die verkryging van persoonlike beskermende toerusting ter waarde van 1,9-miljoen-rand. Die beskuldigdes is in Gauteng en Limpopo aangekeer op aanklagte van diefstal en vervalsing na aanleiding van ‘n beweerde skema om ‘n derdeparty-verskaffer van lateks-handskoene onregmatig te bevoordeel. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, moet alle verdagtes môre in die hof verskyn:
Speel klankgreep: ENG-Sindisiwe