# Vyf vermeende transitorowers is Woensdag in ‘n skietgeveg met die polisie in Ridgeview, Durban doodgeskiet. Die groep is glo dopgehou na Maandag se transitorooftog op die M25-hoofweg in KwaMashu waar ‘n onbekende hoeveelheid kontant geroof is. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het ‘n intelligensie-gedrewe operasie uitgevoer na inligting ontvang is dat die verdagtes weer ‘n transitorooftog beplan, die keer in die iLembe-distrik:
Vyf vermeende transitorowers in KZN doodgeskiet [KLANK]
ENG RobertonFivesuspects