Skip to content

Vyf verdagtes aangekeer vir peutering met kritieke infrastruktuur in Johannesburgse stadskern [KLANK]

# Die Taktiese Reaksie-eenheid van die Johannesburgse Metropolisie het vyf mans in hegtenis geneem vir die ongemagtigde sink van ‘n boorgat in die stadskern. Die verdagtes is betrap waar hulle met kritieke infrastruktuur gepeuter het naby Nuggetstraat en op twee ander plekke. Woordvoerder Xolani Fihla sê die boortoerusting is in beslag geneem, en die verdagtes word aangekla van oortreding van die stadsverordeninge:

ENG-FihlaOnBoreholes