Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Vyf-en-dertig liggame na busongeluk opgespoor terwyl soektog voortduur [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en Interpol se Nasionale Sentrale Buro het bevestig die 45 passasiers wat in die busongeluk in Limpopo dood is en die een oorlewende minderjarige is almal burgers van Botswana. Slegs 34 liggame is teen gister opgespoor. Van die 34 kon slegs nege uitgeken word. Die oorlewende minderjarige, ‘n agtjarige meisie, ontvang mediese behandeling in ‘n hospitaal. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê owerhede is steeds besig om die toneel te fynkam vir meer liggame:

ENG AthlendaonBodies