# Die Stad Kaapstad se burgemeesterskomitee het ‘n openbare deelnameproses vir die vrystelling van gedeeltes van die Mowbray-gholfbaan vir gemengde ontwikkeling goedgekeur. Die gholfbaan is noord van die N2-snelweg en bied maklike toegang tot sleutel-werkplekke, geriewe en woongebiede. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die gedeeltes van die eiendom wat uitgesonder is vir ontwikkeling, is 4,2-hektaar en het ‘n markwaarde van 171-miljoen-rand:
Vrystelling van gedeeltes van King David Mowbray-gholfbaan vir gemengde ontwikkeling goedgekeur [KLANK]
ENG GoerdinonGreenlights