Skip to content

Vrystaat ontplooi distriksrampspan na oorstromings in dele van provinsie [KLANK]

# Die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het die Distriksrampbestuurspan ontplooi met gure weer wat oorstromings in dele van die provinsie veroorsaak het. Die woordvoerder van die departement, Zimasa Mbewu, sê inwoners word aangeraai om veiligheidsmaatreëls te tref omdat die weerstoestande menselewens in gevaar stel:

ENG ZimasaonFlooding