# Die oorskot van die vryheidsvegter Basil February word vandag in Somerset-Wes naby Kaapstad herbegrawe. February, wat in 1967 in die ouderdom van 24 tydens ‘n geveg gesterf het, is vir langer as 50 jaar in ‘n ongemerkte graf in Bulawayo, Zimbabwe, begrawe. Sy broer, Terry February, het met die SABC gepraat en hom beskryf as ‘n vreeslose soldaat wat sy lewe opgeoffer het vir die vryheid van Suid-Afrika:
Vryheidsvegter Basil February word ter ruste gelê [KLANK]
ENG-FebruaryOnBasil