# Die Stad Kaapstad sê sleutelaanwysers vir die afgelope boekjaar toon minder vroue het van gesinsbeplanningsdiente en basiese voorgeboortesorg gebruik gemaak. Die 2023/2024 boekjaar het byna 330-duisend klante verskeie gesinsbeplanningsmetodes gebruik, wat minder is as die 343-duisend van die vorige jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê papsmere het van 28-duisend-600 tot net meer as 29-duisend toegeneem:
Vroue se gesondheidsaanwysers in Kaapstad is wisselvallig [KLANK]
ENG PatriciaonMixedBag