Skip to content

Vordering gemaak in ondersoek na dubbele moord op AKA en Tibz [KLANK]

# Die nasionale Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, het die publiek en families wat geraak word, verseker die SAPD jaag daadwerklik leidrade na in die dubbelmoord-saak van Kiernan ‘AKA’ Forbes en Tebello ‘Tibz’ Motsoane. Mathe erken die sensitiwiteit van die saak en bevestig die vordering oor die afgelope jaar, met deurslaggewende bewyse wat geïdentifiseerde verdagtes verbind. AKA en Tibz is ‘n jaar gelede buite Wish on Florida-restaurant in Durban, KwaZulu-Natal vermoor: