# Protesoptrede in Braamfontein en die Johannesburgse middestad veroorsaak groot verkeersontwrigtings. Pixley Ka Isaka Seme-straat is tussen Village Main-weg en Pritchardstraat gesluit weens protesoptrede deur werkers van die Nasi iSpani-inisiatief wat onbetaalde salarisse eis. Die woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, Xolani Fihla, raai motoriste aan om hierdie gebiede te vermy en om alternatiewe roetes te gebruik: