# Die Stad Kaapstad is besig met die evaluering van seisoenale menseredders vir poste op strande en by swembaddens dié somer. Die jaarlikse toetsing val saam met Wêrelddag vir die Voorkoming van Verdrinking Donderdag. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê die stad werf jaarliks nagenoeg 600 seisoenale menseredders om sy kerngroep permanente senior lewensredders by te staan:
Voornemende menseredders geëvalueer voor Wêrelddag vir die Voorkoming van Verdrinking [KLANK]
ENG PatriciaonLifeguard