# Voormalige uitvoerende beamptes by Transnet, Lerato Makenete en Hawkins Madubane, het in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Johannesburg verskyn op aanklag dat hulle Transnet tydens die Covid-19-pandemie met 34-miljoen-rand bedrieg het. Hulle word aangekla saam met Jacob Malusi Ramoyadi en Kenneth Rikhotso. ‘n Woordvoerder van die NVG, Phindi Mjonondwane, sê hulle word aangekla van bedrog, diefstal en geldwassery:
Voormalige Transnet-uitvoerende beamptes in hof oor bedrog van R34-miljoen tydens pandemie [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnCase