Skip to content

Voormalige senior amptenaar skuldig bevind aan korrupsie in verband met Digital Vibes [KLANK]

# Die Handelsmisdaadhof in Pretoria het ‘n 49-jarige senior amptenaar van die Munisipale Infrastruktuur-ondersteuningsagentskap aan korrupsie skuldig bevind, wat met die Digital Vibes-kontrak verband hou. Lizeka Tonjeni was ‘n projekbestuurder in 2018 toe ‘n tender van byna vier-miljoen-rand aan Digital Vibes toegeken is vir kommunikasiedienste. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê Tonjeni het betalings van 160-duisend-rand van Digital Vibes ontvang wat nie gemagtig is nie en waarop sy nie geregtig was nie:

ENG LumkaonDigitalVibes