# Die Verkiesinghervormings-raadplegingspaneel wat die Nasionale Vergadering aangestel het, het meer as 350 voorleggings ontvang oor moontlike veranderings aan Suid-Afrika se kiesstelsel. Openbare insette het die behoefte uitgelig aan aanspreeklikheid, met talle wat voorspraak maak vir kleiner kiesafdelings, ‘n gemengde stelsel of die behoud van die huidige stelsel. Albertus Schoeman van die paneel vra nog skakeling met die publiek in die volgende fase van die raadplegingsproses:
Voorleggings aan verkiesinghervormingspaneel lig behoefte aan aanspreeklikheid uit [KLANK]
ENG-SchoemanOnConsultation