Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

VN se Vergadering oor Omgewing gaan klimaatsverandering aanpak [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram sê sy komende Omgewingsvergadering in Kenia sal ‘n reeks knellende omgewingskwessies ondersoek – van watertekorte tot die oorskakeling na skoon energie. Die vergadering begin Maandag. Die uitvoerende direkteur van die program, Inger Andersen, sê ses sleutelgesprekke sal gevoer word waarmee hulle ‘n wêreldwye poging wil aanwakker om die driedubbele planetêre krisis aan te pak naamlik klimaatsverandering, omgewings- en biodiversiteitsverlies, en besoedeling en afval:

ENG AndersenOnAssembly