Skip to content

VN-menseregtekantoor bekommerd oor massagrafte in Gaza [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor sê berigte van massagrafte met honderde liggame by twee van Gaza se grootste hospitale, wek nuwe kommer oor moontlike oorlogsmisdade. Palestynse amptenare sê 310 liggame is die afgelope week gevind – 35 hiervan gister. Die VN-hoëkommissaris vir Menseregte se woordvoerder, Ravina Shamdasani, sê die doelbewuste moord op burgerlikes en aangehoudenes is ʼn oorlogsmisdaad:

ENG ShamdasaniOnMassGraves