# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, vra globale samewerking oor die uitdagings van Afrika terwyl Suid-Afrika voorsitter van die G20 is. Guterres het tydens die G20-sjerpa-vergadering in Sandton, Johannesburg, die rol van die G20 in die bekamping van armoede, honger en ongelykheid beklemtoon en hierdie leierskap uitgesonder as ‘n geleentheid om Afrika se belangrike kwessies te bevorder. Hy vra ingrypende hervormings om ontwikkelende lande te ondersteun en finansiële onreg aan te pak:
VN-hoof vra G20-optrede oor Afrika se uitdagings onder SA-leierskap [KLANK]
ENG-GuterresOnG20mp3