# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, moedig almal aan om vandag 67 minute openbare diens te lewer om Nelson Mandela se nalatenskap te eer. Dit is vandag Internasionale Nelson Mandeladag met die tema: Dit is steeds in ons hande om armoede en ongelykheid te bekamp. Guterres sê Mandela het aan die wêreld gewys watter buitengewone verskil een mens kan maak:
VN-hoof vra dat almal Madiba se nalatenskap eer en ‘n beter wêreld skep [KLANK]
ENG GuterresOnChoices