Skip to content

Vlooteienaars bekommerd oor verslegtende padnetwerk [KLANK]

# Die onlangse Webfleet-padveiligheidsverslag beklemtoon die infrastruktuur-agteruitgang in Suid-Afrika met kommersiële vervoermaatskappye wat aantoon verslegtende paaie is ‘n hooffaktor by ongelukke. Van die ander redes wat uitgelig word is bestuurdermoegheid en voertuigonderhoud. Justin Manson van Webfleet het aan eNCA gesê vloot-eienaars kla oor onderhoudskwessies:

Speel klankgreep: ENG-MansonOnRoads