# Die Tshwane-nooddiens sê die oorstromings raak 800 mense in the Eerste Fabrieke informele nedersetting, Banana Bridge en Mamelodi. Inwoners is met busse na tydelike huisvestig geneem. Die woordvoerder van die nooddiens, Charles Mabaso, sê twee polisiehelikopters het in ‘n lugsoektog in die gebied sowat 60 mense gesien wat op hul huise se dakke vasgekeer was:
Speel klankgreep: ENGCharlesMabaso
Die soektog na drie vermoedelik vermiste mense duur voort.