Skip to content

Vier verdagtes dood tydens skietery met polisie in Harding [KLANK]

# Vier verdagtes is vanoggend noodlottig gewond in ‘n skietery met die polisie in Harding. ‘n Multidissiplinêre span, insluitend die Valke en honde-eenhede, het opgetree ná inligting oor ‘n beplande winkelsentrum-rooftog. Toe die polisie daar aankom, het die verdagtes begin losbrand, en die beamptes het teruggeskiet. Volgens die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, word bykomende verdagtes ook gesoek:

ENG-NetshundaOnSuspects