# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê KwaZulu-Natal, Gauteng, die Wes-Kaap en die Oos-Kaap ervaar tans hoë vlakke van boubedryf-misdaad en afpersing. Mchunu het by die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se Nasionale Bouberaad in Durban gesê, hierdie provinsies ervaar beduidende misdadige bedrywighede, insluitend dreigemente, intimidasie en gewelddadige ontwrigtings, wat die vordering van uiters belangrike infrastruktuurprojekte belemmer:
Vier provinsies geïdentifiseer as brandpunte vir boubedryf-misdaad en afpersing [KLANK]
ENG MchunuOnHotspots