Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Vier gesoekte verdagtes noodlottig gewond tydens skietgeveg met polisie in Cato Manor [KLANK]

# Vier verdagtes wat gesoek word vir verskeie geweldsmisdade, insluitend moord, is gisteraand in ‘n skietgeveg met die polisie in Cato Manor, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Polisiebeamptes het operasionele intelligensie gebruik om uit te vind waar die verdagtes hulle bevind het. Hulle is vasgetrek in ‘n kamer wat hulle in Standardweg in Cato Crest gehuur het. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die verdagtes het begin skiet toe die polisie daar aankom:

ENG RobertonWanted