Skip to content

VF Plus vra Centurion-inwoners om geduldig te wees terwyl Brakfontein-substasie herstel word [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra inwoners van Centurion om geduldig te wees terwyl herstelwerk by die Brakfontein-substasie voortgaan. Die substasie is beskadig toe ʼn brand twee weke gelede uitgebreek en dele van Centurion sonder krag gelaat het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê herstelwerk aan ʼn substasie van dié grootte duur gewoonlik minstens 14 dae:

AFR LenorOnExerciseRestraint