# Die Vryheidsfront Plus sê die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se Amapanyaza-projek was van meet af ‘n mislukking. Die party verwelkom die provinsiale regering se besluit om die misdaadvoorkomings-eenheid te ontbind en noem dit ‘n erkenning dat dit onwettig en ondoeltreffend was. Jaco Mulder van die VF Plus sê die program het belastingbetalers miljoene-rand gekos terwyl die lede polisietake verrig en sodoende die skeiding van magte geskend het:
VF Plus verwelkom die ontbinding van die Gautengse misdaadvoorkomingsbeamptes [KLANK]
AFR MulderOnAmapanyaza