Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

VF Plus verwag niks sinvols van die begrotingsrede nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê dit sou wensdenkery wees om ʼn sinvolle uitkyk te hê op die verwagting vir vandag se begrotingsrede. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gaan vandag die regering se prioriteite uiteensit oor onder meer finansiële, ekonomiese en maatskaplike verpligtinge. Wouter Wessels van die VF Plus sê strukturele hervormings is nodig om die institusionele struikelblokke na ekonomiese groei te verwyder:

AFR WesselsOnFiscalPosition