Skip to content

VF Plus stel toesigmeganisme voor vir presidensiële aanspreeklikheid [KLANK]

# Die VF Plus sê ‘n toesigmeganisme vir presidensiële aanspreeklikheid is noodsaaklik vir die sukses van die regering van nasionale eenheid. Die party bly verbind tot die eenheidsregering, maar versoek aanpassings, insluitend die handhawing van die Grondwet, die Menseregtehandves en die oppergesag van die reg, terwyl nie-rassigheid en nie-seksisme ook verseker moet word. Corné Mulder van die VF Plus eis beter toesig oor die Presidensie om doeltreffende regering sonder politieke twiste te verseker: 

AFR MulderOnOversight