Skip to content

VF Plus sê Vrystaat verbeur meer as R1,3-miljard in twee termyne onder ANC-bewind [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die provinsie moes die afgelope dekade meer as 1,3-miljard-rand aan die nasionale regering terugbetaal weens onderbesteding. Die party sê die provinsie kon ten minste ses-duisend-600 huise, 65 nuwe openbare skole of 13 nuwe staatshospitale met die geld gebou het. Die woordvoerder, Armand Cloete, sê die LUR vir Finansies, Gadija Brown, het die onderbesteding van voorwaardelike toekennings, wat van nasionale vlak ontvang is, aan die lig gebring in antwoord op die party se vraag in die wetgewer:

AFR ArmandonForfeits