# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se provinsiale rede is bewys dat die ANC in die provinsie in groot moeilikheid is. Anton Alberts van die party sê die premier het ʼn redelik akkurate ontleding gegee van Gauteng se probleme en nie net wilde, populistiese verklarings gemaak nie. Hy sê dit beteken die ANC-leierskap in die provinsie kom stadig aan agter hul ondersteuning is aan die kwyn:
VF Plus sê Gautengse provinsiale rede wys ANC is in groot moeilikheid [KLANK]
AFR AntononBigTrouble