Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

VF Plus onderneem om Wetsontwerp op Onteiening teen te staan [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê dit is oorweldigend duidelik dat die ANC enigiets in sy mag sal doen om sy getalle te gebruik om die Wetsontwerp op Onteiening voor die verkiesing deur te stoomroller. Die Nasionale Raad van Provinsies het Dinsdag die wetsontwerp met aanhangsels aanvaar. Dit word nou na die Nasionale Vergadering teruggestuur sodat veranderings goedgekeur kan word en president Cyril Ramaphosa dit kan bekragtig. Die VF Plus se leier, Pieter Groenewald, sê die party is absoluut gekant teen onteiening sonder vergoeding:

AFR PieteronExpropriationBill