Skip to content

VF Plus-leier beskuldig Ramaphosa van verkwistende besteding te midde van hongerte-epidemie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa bestee 24-duisend-rand per persoon vir etes op sy straler, terwyl duisende kinders elke jaar sterf van hongerte. Die party het tydens die staatsrede-debat Ramaphosa se toespraak gekritiseer en die regering se mislukkings met dienslewering en die voortslepende kragkrisis beklemtoon. Party-leier Pieter Groenewald merk die heersende teleurstelling onder Suid-Afrikaners met die huidige regering en vra ‘n hervormende verandering:

AFR GroenewaldOnWasteful