Skip to content

VF Plus in Gauteng sê kruising in Vanderbijlpark moet veilig gemaak word [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy het die provinsiale Departement van Vervoer en Openbare Werke gevra om die kruising by die R57 en R42 in Vanderbijlpark veiliger te maak, en voertuigongelukke en lewensverlies te verminder. Sedert 2022 is 24 mense by die kruising dood. Gerda Senekal van die VF Plus sê die plaaslike gemeenskap noem dit die Kruising van die Dood:

AFR GerdaonIntersection