Skip to content

VF Plus eis antwoorde oor Timberlands-behuisingsprojek in Tshwane [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor die ernstige tekortkominge en wanbestuur van die Timberlands-projek in Pretoria. Die projek is gemik op die verskaffing van 607 behuisingseenhede aan inwoners wat nie vir gesubsidieerde behuising kwalifiseer of genoeg verdien om vir huislenings in aanmerking te kom nie. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die behuisingsprojek is in Maart 2021 van stapel gestuur, maar tot dusver het wanbestuur en ‘n skokkende gebrek aan oorsig die projek totaal ontspoor:

AFR LenoronTimberlandHousing