# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal voortgaan om druk op die Emfuleni-munisipaliteit te plaas om die uitstaande pensioenfondsbydraes te betaal, sodat amptenare nie hul voordele verbeur nie. Die Nasionale Tesourie het die munisipaliteit gewaarsku om personeel se pensioenfondsbydraes binne sewe dae te betaal om verdere optrede te vermy. Gerda Senekal van die VF Plus sê die munisipaliteit het meer as 6,5- miljoen-rand in pensioenfondsbydraes teruggehou:
VF Plus doen beroep op Mfuleni-munisipaliteit om uitstaande pensioenfondsbydraes te betaal [KLANK]
AFR GerdaonEmfuleni