Skip to content

VF Plus beskuldig ANC van oponthoud met oplossing vir MIV/VIGS-behandeling [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die regering het versuim om betyds reëlings te tref om te keer dat MIV/VIGS-programme en -behandeling in duie stort. Gesondheidsaktiviste, onder leiding van die Treatment Action Campaign-stigter, Zackie Achmat, het gister die portefeuljekomitee oor Gesondheid se sitting in die parlement ontwrig. Philip van Staden van die VF Plus sê die aktiviste glo die departement het versuim om oplossings te vind vir die probleme rondom VIGS-behandeling wat weens die opskorting van Amerikaanse befondsing ontstaan ​​het:

AFR PhiliponTreatment