# Die Nasionale Vervalste Goedere-eenheid het, saam met sy misdaadbestryingsvennote, meer as agt-miljoen-rand se nagemaakte goedere by ‘n winkelsentrum in Fordsburg, Johannesburg, in beslag geneem en 18 verdagtes arresteer. Die polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die operasie het afgekom op tien-duisend vervalste items en onwettige selfoontoebehore. Daar is onwettige buitelanders onder die verdagtes, met een wat ook te doen het met kubermisdaadaanklagte.
Vervalste goedere van R8-miljoen in Fordsburg-klopjag in beslag geneem [KLANK]
ENG-VanWykOnCounterfiet