# Die Stad Tshwane sê die grootste deel van Centurion, suid van Pretoria was oor die naweek in duisternis gehul nadat weerlig die NIVS-substasie raakgeslaan het. Die woordvoerder van die stad, Lindela Mashigo, sê tegnici van Tshwane het daarin geslaag om kragvoorsiening na Brakfontein, Raslouw, Kosmosdal, Eldoraigne, Olievenhoutbosch, Louwlardia en Kentron vinnig te herstel.
Speel klankgreep: ENGLindelaMashigo