Skip to content

Gholf: Die Sweed Mikael Lindeberg wen die Kaapstad-ope [KLANK]

# Gholf: Mikael Lindberg van Swede het daarin geslaag om die Suid-Afrikaner Ryan van Velzen in die uitspeelronde te klop en daarmee die Kaapstad-ope by die Royal Cape Gholfklub ingepalm. Hy het ‘n voëltjie op die tweede uitspeelputjie behaal en daarmee die oorwinning beklink. Louis Albertse van Suid-Afrika het derde geëindig op 15 onder met ‘n laaste ronde van 67. Lindberg is die tweede Sweed wat die Kaapstad-ope wen en sê dit is ‘n belangrike oorwinning vir hom:

ENG LindbergOnConfidenceWin