Skip to content

Gauteng-gesondheid ondersoek sosialemediabewerings teen Helen Joseph-hospitaal [KLANK]

# De Departement van Gesondheid in Gauteng ondersoek ʼn video wat op sosiale media geplaas is deur ʼn pasiënt genaamd Tom London, wat verskeie bewerings oor die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg maak. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê hoewel die saak ondersoek word het die departement nege maande gelede ʼn provinsiale veldtog begin met die slagspreuk, “Ek Dien met ‘n Glimlag”, wat daarop gemik is om die houding van personeel en pasiënte se ervaring te verbeter:

ENG MotalataleonHelenJoseph